image alter

MF 5710 Prime example of Power and Reliability in Sugarcane Farming

The sugarcane industry in South Africa plays a key role in the country’s agricultural economy, with extensive farming operations serving both local and international markets

Gansen Moodley is a sugarcane and macadamia farmer near Kearsney, just outside Durban, Kwazulu-Natal and has been farming in the area for thirty years under the name Sentara Investments. Gansen says: “One of the biggest challenges we face is the unpredictable weather conditions – too much rain at one time and then extreme droughts shortly after.” He adds: “A major challenge for us in this district is the availability of labour and the high input costs in the sugarcane industry.” The sugarcane industry is not only dependent on good farming practices but also on the right equipment to ensure productivity and efficiency.

Read More
image alter

Why the Massey Ferguson 200 Series is the Perfect Tractor for EVERY Farmer

In the world of agriculture, reliability and efficiency are paramount. The Massey Ferguson 200 series tractors have long been a trusted name among farmers, providing a blend of power, versatility, and ease of maintenance. This article will explore why these tractors are the ideal tractor for a farmer, highlighting their features and benefits.

 

Read More
image alter

Hoekom die Massey Ferguson 200-reeks die perfekte trekker vir ELKE boer is

In die wêreld van landbou is betroubaarheid en doeltreffendheid van die uiterste belang. Die Massey Ferguson 200-reeks trekkers is lankal ’n vertroude naam onder boere, wat ’n kombinasie van krag, veelsydigheid en maklike instandhouding bied. Hierdie artikel sal ondersoek waarom hierdie trekkers die ideale trekker vir ’n boer is, en hul kenmerke en voordele uitlig.

Read More
image alter

Boerdery is meer as net ՚n beroep

Read English Version

“Van tjokkertjiedae af ken ek Massey Ferguson-trekkers. Ek het saam met hulle grootgeword op die plaas, en een ding wat ek goed kan onthou is dat ons Massey-trekkers baie selde in die werkswinkel gestaan het,” vertel Rene de Schmid.

Rene het op ՚n plaas in Namibië grootgeword, waar sy pa destyds met beeste en skape geboer het. Rene bedryf vir meer as 25 jaar al ՚n verkoelingsaak, maar vertel dat boerdery nog altyd in sy bloed was. Boerdery is meer as net ՚n beroep. Dit is ՚n passie wat deur elke boer se are vloei. Sommige families se boerderye strek oor geslagte tussen pa’s en seuns en daarom is familiebande ՚n hoeksteen van vele suksesvolle boerderye.

Read More
image alter

De Schmid Family: Massey Ferguson in Namibia where farming is more than a career.

Read Afrikaans Version

“Since childhood, I have been familiar with Massey Ferguson tractors. I grew up with them on the farm, and one thing that I can remember vividly, is that our Massey tractors barely stood in the workshop,” says Rene de Schmid.

Rene grew up on a farm in Namibia, where his father farmed with cattle and sheep. Rene has been running a refrigeration business for more than 25 years, but says farming has always been in his blood. Farming is more than just a job. It is a passion that flows through every farmer’s veins. Some families’ farming operations span over generations between fathers and sons, which is why family ties are a cornerstone of many successful farms.

Read More
image alter

Massey Ferguson: Meganisasie wat ekonomies sin maak

Clive en sy vrou Marietjie het in 1992 die plaas gekoop. Aanvanklik was dit net ՚n beesplaas, maar hulle het dit stadigaan uitgebrei om gewasse in te sluit. Hulle het wel ook ՚n klein wildafdeling. Daar woon nou drie geslagte op die plaas.

Read More
image alter

Massey Ferguson doen dit weer

Master Mechanic – Seisoen 2 (18 Nov 2022)

Wie gaan jou gunsteling wees in November in die Massey Ferguson Master Mechanic Seisoen 2? Groter trekkers, groter uitdagings, groter alles!

Die tyd kom vinnig nader vir die Massey Ferguson Master Mechanic, met Seisoen 2 wat op 18 November vrygestel word. Die wêreld se eerste trekkergegronde werklikheidsprogram, wat in ՚n selfs groter en beter formaat terugkeer, sal supergroot uitdagings bevat om die hoogs gemotiveerde en opgeleide Massey Ferguson-tegnici reg-oor die land se vaardighede te wys.

Read More